Jungle Beat Die Fliek (Afrikaans)

Jungle Beat Die Fliek (Afrikaans)

Category VIDEO

Jungle Beat: Die Fliek is ’n betowerende, gesinsvriendelike avontuur. Die diere in die oerwoud het een oggend wakker geword en besef dat hulle kan praat. Hulle is nog meer verbaas toe hulle die rede daarvoor ontdek: Daar is ’n ruimtewese in die oerwoud! Klein Fneep is hier om die planeet te verower en het merkwaardige tegnologie saam met hom gebring, insluitende ’n vertalingstoestel wat die diere in staat stel om vir die eerste keer te kan praat.